Listen Live
Listen on DStv
Listen on your mobile
Follow us on Facebook
 
Download Programmes
There are programmes in different languages in this collection. To download a programme, right click on the link and choose "Save Target As...". Save the file on your hard drive where you can locate it again.

Best of October 2011

In Life with Linda, we looked at the issue of Post-Natal Depression from a factual and real-life experience perspective. Part 1 & Part 2

In Hartklop het Soekie gesels oor die tema: "Hoe om kinders te leer bid". Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6

In HospiVision, Pieter and André de la Porte debated the difference between loneliness and being alone. Which is healthy and what can we as believers do to help those who are painfully lonely? What can I do if I am the lonely one? Some practical advice.

Daar is baie geloofsgemeenskappe wat glo, eenmaal gered altyd gered. Maar kan ek van God se genade verval? Kan ek my roeping verloor? Ons weet uit die Woord dat God genadig is, dat ons uit genade gered is, dat die genade oor ons kan vermeerder, dat ons met vrymoedigheid na Sy genadetroon kan kom, en dat ons in die genade kan veragter. Ons kan ook van die genade verval en jy kan – soos Simson, Salomo, die ryk jong man en Judas – jou roeping verloor. Maar die algemeenste probleem is dat gelowiges die genade van God korrupteer. Hierdie lering ondersoek die implikasies daarvan in die lig van die werking van die gees van godsdiens. Ons moet in die ritme van God se genade kom. "U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom." (Psa 102:13.) Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

In Hartklop het Soekie gesels oor die onderwerp "Hoe maak ek vir kinders die onsigbare gees-wêreld 'n realiteit"? Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

In The Ministry and Me, Dr. Dion talked about risk and perseverance in order to achieve what God has in store for us! So often we allow fear, or comfort, to stop us from achieving what God truly desires for us, our ministry, our family and our business.

Best of September 2011

In Hartklop het Soekie gesels met Stephen Claassens, 'n familie pastoor van Lewende Woord oor Bedieningsprotokol: Gebed, gawes, die Heilige Gees, genesing en salwing. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6

On Monday Live, Godfrey Moabi and Pastor JJ Zondi discussed the topic of "Godly Leadership". Pastor Joseph Zondi is a Life Coach & Management skills Consultant.

In HospiVisie het Frik Nel met Pieter gesels oor elke gelowige se finansiële gesondheid. Hoe moet ek maak om finansieel gesond te word en te bly?

In The Ministry & Me, we discussed a character trait that is essential for ministry - selfless care. It is often difficult to look out for the needs of others when we are so taken up by the demands, pressures, and struggles of our own lives.

Best of August 2011

Die menslike brein is dalk die mees ingewikkelde "iets" in die ganse skepping wat die Skepper gemaak het. Elkeen van ons het een. Maar ons weet nie wat hierdie brein alles hanteer, hoe hy dit hanteer en veral hoe ek my brein kan gebruik om soveel meer te verstaan en te doen en te bereik as wat tans met my die geval is. Om alles te kroon, bepaal die "bedrading" van my brein die manier waarop ek slim is, dit bepaal my voorkeure, besluitneming, reaksies en weet jy, die manier hoe ek God beleef. Stel jy belang daarin om jou brein te stimuleer oor 'n paar dinge? Esté Geldenhuys het met André Vermeulen gesels oor hierdie groot onderwerp. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

In Monday Live, Godfrey Moabi and Bishop Joe Tause talked about waiting on the Lord. A lot of us are not willing to wait on Him; we tend to make wrong decisions as a result of not waiting on Him.

In Life with Linda Rory Bell examined the important issue of how parents need to partner with the church in the spiritual education and growth of their children.

In Lewende Water het Dr. Izak Burger gekyk na vergifnis (Deel 1 & Deel 2) en Martin Holdt het op ons hart gelê dat God groter is as ons foute!

Ed Silvoso said: "God has far more faith in you than any faith you could ever have in Him." Indeed, God has a much higher trust in us, much higher hopes for us, and is much more willing to bless us than we are to trust in Him!

In HospiVisie het Pieter & Jonette Botha die tema "selfgemaakte storms" bespreek. Hoe word die storms geskep? Hoe hanteer mens die storms wat jy self deur verkeerde besluite geskep het? Wat is die Here se rol? Luister gerus saam na die oplossings...

Best of July 2011

In an episode of Bible Perspective the topic discussed was: "Loving God supremely".

Leef jy vir jouself – om jouself te geniet en te verryk? Of leef jy dalk vir jou baas?! Is jy bewus daarvan dat jou grootste nalatenskap nie in jou bates lê nie, maar in dit wat jy vermag het om lewe en jou omgewing 'n beter plek te maak vir die wat na jou kom? Skakel gerus vandag in op Delf Dieper wanneer Este Geldenhuys gesels met Jasper Cloete oor dinge waaroor ons ernstig behoort na te dink. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

"The Biblical Father and the Biblical family" was a topic of a broadcast of Lewende Water by Paul Washer. Part 1, Part 2, Part 3, Part 4

In Ministry & Me we asked the question: " What does it mean to BE the Church?" We tried to encourage our listeners to break the dividing walls of loneliness and separation from others, and to be as Christ is, loving and engaging in the world.

Are you struggling with discouragement? Marina Bezuidenhout looked at this very common feeling and how to deal with it.

Best of June 2011

In HospiVision we talked about "When bad news hits you". How does one handle it? How do you support someone in these times? Pieter Barnard & Dr Andre de la Porte of the hospital ministry, HospiVision, talked about this reality in so many people's lives.

Melissa Kelley was live in studio discussing on how to keep healthy and trim this winter.

Too often we view God as reluctant to forgive. However, God is revealed in Scripture as eager to forgive. The problem does not lie with God's willingness to forgive, but with man's willingness to repent. Daniel's prayer in chapter 9 gives us the elements of true repentance. David considered what these are in an episode of Bible Perspective.

Dirk Malan is 'n entoesiastiese Christen vir wie sy beroep as Fisioterapeut 'n roeping is. Dis wintertyd en baie mense sukkel met baie pyne en kwinte en kwale. Hier is jou geleentheid om regstreeks met Dirk te praat oor wat hy jou sou aanbeveel indien byvoorbeeld die van die volgende dinge jou laat les op sê: pyn in die bal van die voet, die beste maniere om sooibrand te voorkom, artritis knie pyn en nog vele meer... Deel 1, Deel 2

In Hartklop het Soekie  gesels oor die tema "Hoe hoor ek God se stem?" Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

Best of May 2011

In Goeie Nuus Tyd het ons gesels oor wat jy kan doen as jy deur 'n tyd van beproewing gaan wat verhoudings aanbetref. Hoe hanteer mens dit as jou geliefde jou los - 'n verlowing verbreek of selfs skei. Riva Schoeman en Wynand Rossouw gesels openhartig met Gretha Wiid oor die helingsproses. Moet dit nie mis nie!!

Dr. Frans Cronje het duidelikheid gebring oor hoe die liggaam, siel en gees mekaar beïnvloed en hoe elkeen op die ander genesing of siekte toestande tot gevolg kan hê: Hoe die siel en die gees van die mens die liggaam kan genees of siek maak.

An episode of Ministry & Me dealt with living an extraordinary life for Christ! We tend to take our faith for granted. The folks in Malaysia make great sacrifices for their faith ­ their Bibles are impounded, the police engage them, yet they still love the Lord! This episode discusses some of those issues.

Ds. Johann Els en die span het gesels oor die tema: "Versoekings". Pastoor Andre Lombard van die CRC Kerk in Bloemfontein was deel van die gesprek. Deel 1, Deel 2

In Hartklop het Soekie  gesels oor die tema: "Hoe bid ek? Ouers leer hul kinders." Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6

Empires come and go, but the God of the universe remains in control. Daniel received a vision in which he saw a parade of human empires from his time till the coming of God's kingdom. David examined the fascinating vision that Daniel received in chapter 7 in an episode of Bible Perspective.

Best of April 2011

In HospiVisie het Leah Grobler vertel hoe Act Up die dwelmverslaafdes se ouers bedien te midde van hul groot krisisse wanneer hulle kinders vasgevang word in okkulte en dwelms.

Nutritional advisor Joan van Rensburg explored the topic of aging and weight gain in the programme Kaleidoscope.

In Lewende Water het Soniah van der Walt verduidelik wat bitterheid aan jou doen en hoe jy kan en moet vergewe.

We are all curious about the future. God gave Nebuchadnezzar a dream that foretold thousands of years of the future, and gives the modern believer a firm hope in God's grace.

Johann Els het direk met Dr. Ingrid Artus gesels oor gesondheid in Spektrum. Hoekom gebruik ons so maklik 'n pilletjie of 'n poeiertjie - is dit moontlik om op 'n maklike manier 'n gesonde leefstyl aan te kweek en gesonder te leef. Moet dit nie mis nie!

Best of March 2011

'n Jaar gelede is Louis Brittz en sy vrou Hettie in hulle huis oorval en aangerand. Almal was geskok maar ook uitgedaag deur hoe die Here vir Hettie en Louis aangeraak en bedien het tydens die aanval. Nou, 'n jaar later, kon Hettie dit wat sy uit dit alles beleef en geleer het, te boek stel. Esté Geldenhuys het met haar gesels oor dit wat sy graag met vroue deel om ook by heelword uit te kom. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

Soekie Krog het gesels oor die leë-nes-sindroom. Deel 1, Deel 2, Deel 3

Prof. Johann Coetzee gesels oor die tema: Die Bestuur onder die volgende aspekte:

Best of February 2011

In Hartklop Soekie gesels met Dr. Henry Wright, stigter van Be In Health Global (gebaseer in Amerika) oor "Spiritual roots of physical diseases". Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4 & Deel 5

Best of January 2011

Die 9-jarige Bianca Stark het beleef hoe God haar gered het toe 'n tandarts, Pierre Rossouw saam met sy vrou "toevallig" verby haar op die strand gestap het waar die sand op haar ingeval het. In die onderhoud vertel Bianca se pa, Heiko en Pierre van hulle ervaring op 26 Januarie 2010 vertel.

In Crisis to Cross het Josie Raath en die span gesels oor die tema "Wat is my doel op aarde?" Deel 1 & Deel 2

Incarnating the Gospel. Just about everyone claims to be a Christian today, but how did Jesus say we would know? In  Bible Perspective, David considered Jesus' controversial words in Matthew 18 to help answer this question.

In The Ministry & Me we looked at facing the new year with faith in God's Power! Dr. Dion Forster used the story of David as we find it in 1 Sam 17:12-51 to draw out a few lessons about how we can live in faith to experience God's blessing, power and provision.

Dis so maklik om te praat oor aanbidding. Ons sal selfs na 'n diens opmerkings maak oor die aanbidding wat nie juis iets vir my gedoen het nie of andersom. Maar waaroor gaan aanbidding? Oor wie gaan dit? Wat vra dit van my om waarlik in aanbidding vor God te gaan? Este Geldenhuys het met Tania Berrenge gesels oor wat Aanbidding werklik behels. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Best of December 2010

Linda Ritchie spoke to Pastor Tyrell Haag about the topic "Forgiveness – Difficult but Essential". Part 1 & Part 2

What is the Gospel? In an Internet age with so many voices telling us contradictory things, we need to hear again the simple Gospel. In Bible Perspective David considered the teachings that are essential to the true Gospel.

In The Ministry & Me we tried to answer the question "What must the devil do to ruin us?" It is quite an intriguing topic with many possible answers. However, the one answer that seems to link up with what we read in the Bible, is that the devil causes us to think that there is plenty of time to get ourselves and our lives in the right state for Jesus. And so we loose many wonderful opportunities as life gets busy and simply passes us by!

Arlene Pretorius had a discussion with Dr. Felicity Schoombie about relationships.

Best of November 2010

Jesus profeteer uit Ps 68 oor Homself: Ek het gekom om U wil te doen, o God! In die uitvoering van die wil van God, moes Hy, die Seun, gehoorsaamheid leer uit wat Hy gely het. In Delf Dieper het ons gepraat oor die drie manifestasies van die wil van God, die Ou Testamentiese tipologieë daarvan, die skatkamers van die sneeu waarin jy soos Job God se snykant en sy sagte aanvlerking ervaar, en veral hoe om in die volkome wil van God te beweeg. Die ateljeegas in hierdie twee programme, was Tom Gouws. (Deel 1)

Josie Raath het met Lee Serafin en Prof. Kobus Kok gesels oor die tema: "Leef optimisties met God" in die program Crisis to Cross. Deel 1 & Deel 2

Jan Hoogendyk, beter bekend as Elvis Blue, is Dinsdagaand in Johannesburg bo sy mede-finalis L'loyd Cele van Durban as Suid-Afrika se sesde Idols-wenner aangewys. Idols is Suid-Afrika se gewildste musiekrealiteitsprogram en word op MNet uitgesaai. Beide L'loyd en Elvis is getroud en pa van 'n jong kind. In George is Elvis betrokke by verskeie gemeenskapsprojekte van sy kerk en hy het kykers verras toe hy aangekondig het dat hy en L'loyd saam besluit het dat wie ook al wen, die prysgeld met die ander gaan deel. Ons het met beide in Goeie Nuus Tyd gesels.

"Dis jou huwelik" is die titel van die eerste program in 'n reeks getiteld "Hoe om in jou huwelik te bid" aangebied deur Bennie Mostert.

Soekie Krog het in Hartklop met Tom Gouws gesels oor die Familie-mantel. Deel 1 & Deel 2

In Delf Dieper het ons oor kinders gesels. Soveel kinders leef met "af vlerkies". Sommige duidelik sigbaar en ander s'n is goed verskuil. Rika Cronje het 'n hart vir kinders – sy leer ook kinders om te bid. Rika het 'n besondere boekie geskryf wat "die heel word van kinders se harte" aanspreek. Dan is daar ook Bibi wat tans in die Ooste werk onder slagoffers van mense-handel (human trafficking). Soveel kinders verdwyn eenvoudig en word slagoffers van genadelose mense wat hulle as slawe en seks-slawe verkoop. Bibi wil werk vir 'n Koninkryksoplossing vir hierdie probleem. Luister, leer en bid saam vir kinders! Deel 1 & Deel 2

Best of October 2010

On Spectrum we had a powerful testimony about Benjamin who spoke to gangsters and led them to the Lord. He obeyed the Lord by doing so. Part 1 & Part 2

Best of September 2010

One of the episodes of Ministry & Me was entitled "Finding love when the honeymoon is over"! In this episode we shared some insights from scripture that show how one can find far greater, and more fulfilling and mature love, when the initial stages of infatuation pass. We discussed three simple habits to strengthen and deepen our marriages!

In Life with Linda, Linda Ritchie spoke to Hein Kruger about financial issues.

Arlene Pretorius had an interview with Dr. Retha Knoetze about stress in the programme Kaleidoscope.

In Crisis to Cross het ons gesels oor die tema: "Ek voel vasgevang in my omstandighede." Gerhard Swanepoel en Nevil Norden was saam met ons in die ateljee.

Ons praat daarvan, ons sing daarvan, ons lees daarvan in die Woord: "Kom in die teenwoordigheid van God en aanbid Hom". Maar wat behels dit? Hoe doen mens dit? Is daar 'n regte manier en 'n verkeerde manier? En wat gebeur as ek dit regkry? Kom luister en leer van Marielle de Vos wat hierdie proses volgens Woordbeginsels vir ons sal uitspel. Radio Kansel aanbieder Ray Legodi sal ook getuig oor die ongeluk waarin hy onlangs was. Dit was alles in Delf Dieper.

Best of August 2010

On the 18th of August, Sam Buthelezi interviewed Pastor Langa Dude, a Gospel Artist as well as Pastor in Mamelodi. He spoke powerfully about the power of God and encouraged people especially those who want to become an artist.

Tshego Moagi spoke to John Ellis (from Tree63 fame) shortly after a controversial article about him appeared in a local publication. Listen to what John had to say: Part 1 & Part 2

In Lewensvreugde het Ds. Hendrik van Wyk gesels oor die "Vrug van die Gees" vanuit Galasiërs 5:22.


Dr. Dion Forster discussed the issue of "Investing in your marriage and family" in the programme Ministry & Me. We considered how we invest in our marriage and family life in a Godhonouring manner to bless our family and find peace and blessing.

Do you often wonder about what God's will is? Dr. Martin Holdt talked about it in Truth for Today.

In Bybelse tye was die vrou nie veel werd nie. Sy was eintlik nie veel meer as 'n besitting van haar man nie. Wat is dit wat Jesus gedoen het om die vrou se beeld te verander, te verbeter? Was vroue vir Hom belangrik? Dan weer praat Paulus van die vrou wat haar stil moet gedra in die samekomste en dat haar hoofbedekking belangrik is. Maar die Woord verwys na mansklere wat rokke was. Waar staan ons vandag ten opsigte van Bybelse voorbeelde – wat was regtig vir daardie dae bedoel en wat is dit wat ons vandag nog moet toepas? En die vrou? Moet sy haar stil gedra? Nie die Woord bring nie? En dit alles doen met 'n hoofbedekking op? Esté Geldenhuys het met Tom Gouws gesels wat uit die Woord antwoorde gegee het op hierdie vrae. Deel 1 & Deel 2

In Crisis to Cross Josie Raath met Lee Serafin gesels oor die tema: "Die stem van God in my lewe". Praat God nog direk? Hoe kan God praat? Hoe weet ek dat dit God is wat gepraat het?

Best of July 2010

Godfrey and Dr. Seobi, were talking about the importance of Children before the eyes of the Lord.

Bahle spoke to Pastor Moeketsi on the theme, "What is the Glory of the Lord?"

Sam did a personality profile of a group founder and a lead singer of the gospel group called Avante. His name is Linda Qwase and he spoke about salvation and encouraged listeners to trust God at all times.

Bahle interviewed a young gospel artist, Dumi Mkostat, who preaches the word of God through music.

Getuienis van Leandra Prinsloo wat vertel hoe sy te midde van haar pynlike kanker daagliks kies om God rondom haar raak te sien en te loof en te prys.

In Crisis to Cross het Josie Raath en Prof. Hennie Stander gesels met Werner vd Walt en Nevil Norden oor die tema "Vrees". Deel 1 & Deel 2

In Goeienuusuur het Rene Smit haar getuienis gedeel van hoe God haar en haar dogters die afgelope sewe jaar lank finansieel gedra het – selfs al was daar op tye geen kos of geld in die huis nie.

In Life with Linda, she talked to Pastor Tyrell Haag about the topic "After Death - What Then?"

Is jy 'n ouer van klein kindertjies – of is hulle dalk al ouer as "klein"? Sou jy met eerlikheid kon sê dat jy jou kind werklik verstaan – of dink jy dalk jy verstaan en op 'n dag spring daar goeters uit wat jou laat uitroep "En waar kom dit skielik vandaan!" Kan jy jou kind "lees" ten opsigte van hoe en waarheen hy/sy moet ontwikkel? Weet jy dat julle op pad is "in die regte rigting van ontwikkeling"? Dit sal elke ouer baat om te besin oor hulle kinders se versorging – wat baie meer behels as kos en klere en "goeters"! In Delf Dieper het Esté Geldenhuys gesels met Arette Burger wat praktiese raad kan gee oor dinge wat ouers en hul kinders se lewens sal verander. Deel 1 & Deel 2

Best of June 2010

Godfrey Moabi and Pastor Mofenyi Lebote speaks about, "What God can do through prayer in a Christian's life".

Different pastors gave an inspiring message to the youth, and prayed for them. This edition of Just for you was about celebrating youth and Father's day.

Pastor Ray, Pastor Kgwadi, and Sibongile spoke about finding a purpose in your life as a Christian.

Sam Buthelezi talked to Frans Dlamini, one of South Africa's well-known Gospel artist. He talked about his salvation, his walk with God, and encouraged the listeners to trust in God at all times and they will see the results.

Wat is die waarde daarvan om jou besigheid te bestuur asof dit aan God behoort? Benescke Janse van Rensburg het by Ilse Roux, een van die top ontwerpers in Kaapstad by haar studio in Durbanville gaan kuier om uit te vind.

Johann Els het vir Josie Raath ingestaan en het in Crisis to Cross gesels met Nevil Norden & Anthony van Tonder oor hoe om konflik te hanteer. Hierdie program is in 2 dele: Deel 1 & Deel 2

Linda Ritchie talked to Pastor Tyrell Haag in Life with Linda about the topic: Understanding the trinity

In Verstaan jy wat jy lees het Braam Klopper en sy span gesels oor die "Werking van die Heilige Gees".

Arlene Pretorius talked to Melissa Kelly about emotions & relationship to food in the programme Kaleidoscope.

In Jump for Joy Angela Reed had a special interview with Angus Buchan.

Best of May 2010

In Heart to Heart Sipho discusses the effects of divorce, how the church respond to the divorcees, how people relate to divorcees, and how people are affected by the outcome of the divorce.

Bahle and Jacqueline speaks about God's position in dark valleys. This encourages listeners to trust in the Lord at all times no matter how bad situations may be, that they should rely in God's strength and to live by faith.

Godfrey Moabi and Dr Eva Seobi, continues to talk about romance in marriage, how to bring romance in the marriage.

Best of April 2010

Sipho and Madam Claudia in Heart, speak about a myth in relationships that says you can tie a partner by giving him a child.

Godfrey Moabi and Dr Seobi speaks about romance in relationships, how to spice up your romance especially in marriage.

Bahle and Mrs Jacqueline Kgadiete in Masithethe speaks about self esteem, that believers have to understand how God views us and begin to view themselves the way in which God views them.

Sam Buthelezi does a personality profile of Pastor Gamede, who speaks about his walk with God.

Best of March 2010

Pastor Ray Legodi talked about the divine call of believers. To what are believers called to do on earth? Do they act upon their calling? He was joined by pastor Masingi and Maskati for this discussion.

Dr. Eva Seobi and Godfrey Moabi discussed the issue of finances in families. They gave advice on how to manage finances within the family.

Bahle Nhlapho shared a testimony of women from the Masibuyele ku Jehova gospel Choir. They spoke about how God took them from one level to another in the music industry.

Linda Ritchie spoke to Carol Baillie about how to keep children happy.

Sipho Kaleni spoke to Neliswa Bodla about the topic "Love in Sin".

Van die mense wie jy lief het, sterf in 'n kort tydjie na mekaar, jy beland in 'n ernstige motorongeluk dan gaan jy na Taiwan vir 'n romantiese vakansie net om vasgevang te word met 'n vernietegende tsunami. Jy dink die drama is verby maar terwyl jy in die vliegtuig sit flits jou lewe voor jou verby as die vliegtuig grond toe tuimel en val. Jou begeerte om eie kinders te hê word 'n leë droom as ovaria kanker by jou gediagnoseer word. Hoe kan mens steeds positief bly na soveel terugslae? Josie Raath het eksklusief gesels met Sophia de Beer van wie ons hier bo vertel het.

Na amper twee dekades van bid vir die regte lewensmaat het God eindelik pastoor en life coach, Lee Serafin, se gebede beantwoord toe hy vir Anel ontmoet het. Hulle trou 16 Maart 2010. In Goeienuusuur het Benescke Botha gesels met Lee oor die waardevolle lesse wat God hom in die wagtyd geleer het.

In Goeienuusuur vertel vryskutjoernalis, Ilse Salzwedel hoe God vir haar finansieel voorsien het tydens haar pa se siekbed. Ilse was ook in 2009 die wenner van die HB en MJ Thom vir uitsonderlike joernalistiek.

Best of February 2010

On Monday Live Godfrey speaks to Pastor Mogoera about the causes of divorce and how to prevent it.

Pastor Ray and Pastor Kgoadi speaks about the power that lies in the Name of Jesus and the benefits of living inside the Name of Jesus.

Bahle did a personality profile of one of the up coming gospel artist who was in the top 10 of the "I want to sing Gospel" programme, Kgotso Makgalema. Kotso explained that he was conceived by rape. But with the help of God he managed to overcome that challenge.

Sipho and Tebogo Seobi talked about the most important commodity which is time. We often contemplate on doing some things in our lives, thinking that time will wait for us, forgetting that time wasted can never be regained.

Sam Buthelezi did a personality profile on Busisiwe Phefile, a marriage counsellor from Soweto. She testified about the greatness of God in her life.

Op Woensdagmiddag, 24 Februarie, het Johann Els in Spektrum met Professor Hennie Stander gepraat na aanleiding van sy toespraak by die Hoëveldse Sinode waar hy gesê het dat mense nader aan God moet leef en die vraag gevra – hoekom sê die NG kerk so min oor God se pad. As jy dit misgeloop het, luister gerus nou daarna.

Meeste van ons luisteraars is bekend met die man van Amerika wat tans in SA is, John Edwards, wat kwansuis met dooies praat en miljoene dollars hieruit maak. Daar is ook 'n vrou op die DSTV kanaal Kyknet wat daarop aanspraak maak dat sy met dooies kommunikeer. Johann Els het met Dr. Isak Burger gepraat oor hierdie onding wat sy kop uitgesteek het in die wêreld en dit onderwerp aan die soewereine Woord van God. Op 'n ander radiostasie was die vrou van Kyknet gevra om saam met Dr. Isak Burger aan 'n debat deel te neem, maar sy wou nie. Sy was net bereid om alleen te praat. Luister nou na hierdie onderhoud wat in Spektrum uitgesaai is.

The tragic news that the wife of gospel artist Louis Brittz was raped during an armed robbery, rocked the Christian community. Radio Pulpit had an exclusive interview with Hettie Brittz.

Getuienis van Annatjie Fuhri oor hoe sy van depressie bevry is.

Best of January 2010

In the Today in focus Programme we had a wonderful interview with Joyce Thugwana, an actressfrom Ikwekwezi FM drama department. She is a teacher by profession. She encouraged those who want to see themselves in this industry, to work hard and to put God first as their cornerstone because He is the foundation of our lives.

Bahle spoke to Jacqueline Kgadiete about Christian conflicts and how to resolve them.

Godfrey and Dr. Seobi discussed finances in the family. How to actually manage family finances either as a wife, or husband.

Sipho Kaleni profiled Percy Ingle who is a gospel producer of a few gospel artists like the queen of Gospel Rebecca Malope. Percy spoke about his breakthrough in the music industry and the challenges that he faced in his lifetime career.

Sam Buthelezi had a wonderful interview with Dr. S.D. Gumbi - a hard working man of God who always put God first in everything he does. He says God is his cornerstone because he is the foundation of our lives.

Francois Botha het Dinsdagoggend in Goeie Nuus Uur met Springbok rugbyspeler Pierre Spies gesels oor die belangrikheid van rolmodelle.

 

 

Go To
Invest in the work of the Kingdom of God
Contact our Client Services
Update your listenership / customer information
Other companies associated with Radio Pulpit
Advertise on air or online
Radio Pulpit Counselling Service
Go to our online shop
Privacy Policy/Terms & Conditions     Radio Pulpit © 2011. All rights reserved